kyk na ons dienste!

Kom ons raak kreatief!

Meubels
Pasgemaakte meubels
Ons bou pasgemaakte meuebels! Van koffietafels, beddens, iets vir jou nuwe winkel dalk? Ons gebruik kwaliteit materiale en ons afwerkings is top gehalte.
Naamborde
Ontwerp
Ons doen naamborde, groot en klein.  Die meeste van die naamborde wat ons doen word uit yster of vlekvrye staal vervaardig. Ons kan basies enige patroon lasersny.
Hekke
Mooi Staalitems
Ons is mal oor n uitdaging! Ons vervaardig kreatiewe staalhekke, balustrades, omheinings, basies enigiets van staal waaraan jy kan dink!
Nutsman
Huisopknapping
Behalwe vir die nutsmandiens wat ons bied, doen ons ook huisopknappings. Ons spesialiseer in die omskep van motorhuise in multifunksionele spasies.